100% MATRIEK SLAAGSYFER

  Aangewys as beste Tegnologiese skool in Gauteng.

Baie geluk aan ons matriekleerders met baie goeie uitslae.

Ons is weereens die toppresteerder-skool in die Moot

Baie geluk ook aan ons twee matrieks wat elk nege onderskeidings behaal het!

Xander Bezuidenhout  en  Christo Verryne