LAPA

Me Astrid v Oostveen

Me Astrid v Oostveen

Finansies

finansies02@htsjv.co.za

012 332 1760/1/2 & 332 3701/2

Die  HTS John Vorster  Lapa is geleë teen die Magaliesberg, bied ‘n uitsonderlike uitsig oor die Moot area en Pretoria, en akkommodeer klein tot medium grootte funksies.

Kostes:

  • R 2000.00 deposito.
  • R 3000.00 huur kostes, betaalbaar 10 dae voor die datum van die funksie.

Die deposito van R 2000.00 is terugbetaalbaar na die funksie indien geen skade aangebring is en indien die lapa skoon gelaat is.

Ingesluit:

  • Hout tafels en stoele vir ± 60 mense
  • Toegang tot die kombuis met ‘n mikrogolfoond en stowe, kroegyskas en braaigeriewe.

Uitgesluit:

  • Breekware
  • Besprekings langer as drie maande vooruit.