JV-NUUS

SKAAK

Die o/17 skaakspan is tans eerste in hul liga en die o/15 vierde.o/17:Inge Vosloo, Albert Jacobs, Zander Bezuidenhout, Coenraad Slabber, Adriaan Theron, Alexander Ferreira, Ruan Venter en Elisma Vermeulen.o/15:Reinhardt Jordaan, Jonathan Ferreira, Lohin...

read more

GLANSFEES

Op 9 Mei het HTS John Vorster ‘n glansryke skouspel aangebied saam met die gewilde sangeres, Eunice Kemp. Optredes van reg oor die Moot het ingesluit sangitems, orkesmusiek, dramastukke, kooroptredes, gimnastiek, revues asook klavier en trompet uit HTS...

read more

ROBOTIKA KOMPETISIE

Vrydag, 2 Augustus 2019, het HTS JV aan die Noord-Gauteng uitdunne van die World Robotic Olympiad Suid-Afrika, Explorer kategorie, deelgeneem.  Hierdie kompetisie is slegs vir leerders met een jaar robotika ervaring.  Daar het 18 spanne vir die kompetisie...

read more

Kultuur

Pierre van der Merwe in graad 8H verwerf ‘n A++ (95%) sertifikaat by die arts@sussex kunstefees vir Klassieke sang graad 6.Zaylee-Ann Olwage in graad 8H dring deur na die Nasionale Finaal van die Radikale Redenaars vir Afrikaans Huistaal, wat sal plaasvind...

read more

NUWE ONTWIKKELING-HTS JOHN VORSTER

KOOPS, die motorwerktuigkunde besigheid in Voortrekkerweg, Pretoria, bewys betrokkenheid by leerder- en onderwyseropleiding in die nuwe  Motorkundesentrum van die Hoër Tegnologiese Skool John Vorster.  Die totale skenking van oor die R150 000.00 se...

read more

Totsiens aan ’n reuse- ou Geelhoutboom

Die skool het Donderdag, 8 Augustus, in die vierkant ‘n huldeblyk gedoen aan dr. Daan Vorster wat die vorige dag oorlede is.Daar is ’n leemte in die skool vanoggend. ’n Plekkie wat nooit weer gevul sal word nie. Dok het baie diep spore getrap in die skool...

read more

BERGFIETS

Daar was 700 bergfietsryers wat aan die eerste ligawedren vir die seisoen deelgeneem het, 56 JVs het deelgeneem.Leerders wat top 10-plekke behaal het:  Benno Venter, Anton Roelofse, Edrich Scholtz, Theunis Botha en Frank Munkelt. Top 20:  Kevin Scholtz Top...

read more

JV-ONNIES IS KOOKWATER

Met die pasafgelope matriekuitslae van 2018 het die JV-onnies weereens bewys van watter staal hulle gemaak is.  Bo en behalwe dat daar in 17 uit die 19 vakke wat by HTS John Vorster aangebied word ‘n 100 persent slaagsyfer was is verskeie van die personeel...

read more