JV-ONNIES IS KOOKWATER

JV-ONNIES IS KOOKWATER

Met die pasafgelope matriekuitslae van 2018 het die JV-onnies weereens bewys van watter staal hulle gemaak is.  Bo en behalwe dat daar in 17 uit die 19 vakke wat by HTS John Vorster aangebied word ‘n 100 persent slaagsyfer was is verskeie van die personeel by die...
100% MATRIEK SLAAGSYFER

100% MATRIEK SLAAGSYFER

 100% MATRIEK SLAAGSYFER   Aangewys as beste Tegnologiese skool in Gauteng. 8 Onderskeidings Quinton Aidan Bekeur het onderskeidings behaal in Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Elektriese Tegnologie, Fisiese Wetenskappe, Ingenieursgrafika en Ontwerp,...