Die volgende twee seuns is gekies om die Blou Bulle Jeug Rugby Vereniging se 0/16 Span te verteenwoordig by die Inter-Provinsiale Toernooi in Durban wat gehou is vanaf die

27 September tot en met die 6de Oktober 2018 te Durban.

  • Christopher Smit in Graad 10/4
  • Marcell Hewitt in Graad 10/1

Die 0/16 Blou Bul-span waarvoor hulle gekies is het baie goed gevaar op die Toernooi

en so ook die finale wedstryd gewen teen die Valke (20-12) en die “BEKER” verower.