TENNIS

Mev Wilmien van der Walt

Mev Wilmien van der Walt

Tenniskoördineerder

sport@htsjv.co.za

012 332 1760/1/2 & 332 3701/2

Die skool skryf jaarliks verskeie senior en junior spanne in die liga in. Alle spelers ontvang een keer per week gratis professionele afrigting.

 

Cochrane Tennis Afrigting (CTC) is al vir die afgelope  7 jaar verantwoordelik vir die afrigting van JV skooltennis. CTC bied ook leerlinge die geleentheid om hulle beste te lewer en tennis as ‘n lewenslange leefstyl te ontwikkel.

 

CTC maak gebruik van Waverley Tennisklub vir afrigting en wedstryde, omdat ‘n groot hoeveelheid JV leerlinge reeds lid is by Waverley Tennisklub.

 

Leerders ontvang gratis afrigting vir twee kwartale. Afrigting vind plaas gedurende die 1ste en 2de kwartaal met oefentye op Maandae van 14h00 – 16h00. 

 

Skakel gerus vir Mev van der Walt of Louis Kritzinger (afrigter) by 082 516 5697 vir meer inligting.