TAFELTENNIS

Mev Nadia Prinsloo

Mev Nadia Prinsloo

Tafeltenniskoördineerder

knoesenn@yahoo.com

012 322 1760/1/2

HTS John Vorster speel Tafeltennis  in die A- en B-skoleliga. Die Tafeltennis seisoen strek vanaf Maart tot Junie.

Vroeër in 2017 is ‘n oud-JV, mnr. Ayrton Cronjé, aangestel as afrigter.

HTS John Vorster is uitstekend ingerig vir die tafeltennisoefeninge en ligawedstryde. Ons spog met ses nuwe tafels en maak gebruik van die saal om wedstryde in te speel.

Oefeninge vind plaas op Maandae, Dinsdae en Woensdae en spelers speel in JV-drag en tekkies.

Busvervoer word van en na liga wedstryde verskaf.