SNOEPIE

Marzelle Roos

Marzelle Roos

Snoepiebestuurder

marzelleroos@gmail.com

082 315 6150

Die HTS John Vorster  Snoepie word op twee persele bedryf;  die hoofsnoepie in die hartjie van die skool en die sportsnoepie by die sportgronde.

‘n Wye verskeidenheid produkte , spyskaartopsies , alternatiewe gesondheidsopsies en elke-dag gunstelinge word daagliks deur die snoepies aangebied. Kospakkies, (op bestelling) voedsel en verversings vir funksies word ook aangebied.

Die snoepies word deur Marzelle Roos  bestuur daagliks vanaf 06:20 tot 16:00  (hoofsnoepie) en die sportsnoepie word bedryf tydens sportbyeenkomste. Die snoepwinkel lewer ook diens tydens skoolfunksies en buitekurrikulêre byeenkomste.