Twee van ons Robotics-leerders, Anro Swartz en Garret Botha graad 10.1 het die volgende prestasies behaal:

Hul verower 2de plek by die nasionale robotics kompetisie die 29ste September.  Hulle het deelgeneem teen 4de jaar ingenieurstudente.

Hul is genooi om deel te neem in die internasionale WRO kompetisie  wat in November 2018 in Thailand aangebied word.