VISIE
- Dié skool wat die beste tegnologies-akademiese onderwys bied, deur toegewyde personeel met werkstrots, verskaf aan leerders wat gemotiveerd en gefokus is om te presteer.
MISSIE
- Die ontsluiting van die volle potensiaal van elke leerder deur relevante deskundige onderwys en opvoeding.
- ‘n Professionele passievolle onderwyskorps.
- Die kweek van positiewe betrokkenheid van ouers en die gemeenskap.