KLEREBANK

Mev Daleen Breitenbach

Mev Daleen Breitenbach

Klerebankkoördineerder

fiswet@htsjv.co.za

012 332 1760/1/2 & 332 3701/2

Die huidige klerebank het ontstaan in 2012 en was bedryf uit ‘n klaskamer. Later is ingeboude kaste aangebring, en in 2016 het ons ons eie lokaal gekry.

Ons verskaf tweedehandse  skoolklere teen verminderde pryses.  Tweedehandse kleurbaadjies word deur die klerebank aangekoop en gedroogskoonmaak. ‘n Groepie Aksie-JV ouers herstel, was en stryk alle ander  skoolklere voordat dit in die klerebank verkoop word.

Mev Daleen Breitenbach en Mev Marie Boshoff is in beheer van die klerebank.

KLEREBANK TYE:

  • 7:15 tot 8:00 (Maandag tot Vrydag)
  • Pouse: ± 11:00 (Maandag tot Vrydag)
  • 4:00 tot 14:30 (Maandag tot Donderdag)

Mev Boshoff is bogenoemde tye beskikbaar vir aankope.

Katalogus

ITEM PRYS
HEMDE R35
BROEKE R35
OORTREKTRUIE R35
TRUIE R40
KOUSE R10
BAADJIE (BLAZER) R270
SWEETPAKBAADJIE R35
SWEETPAKBROEK R35
JV BROEK R35
JV HEMP R35
OORPAKBROEK R35
OORPAKBAADJIE R35
SPORTHEMPIES R35
SPORTBROEKE R35
GEBRUIKTE  DAS R20
NUWE DAS R70
SERP

R10