JV-TROTS

Vakverwant

JV-ONNIES IS KOOKWATER

Met die pasafgelope matriekuitslae van 2018 het die JV-onnies weereens bewys van watter staal hulle gemaak is.  Bo en behalwe dat daar in 17 uit die 19 vakke wat by HTS John Vorster aangebied word ‘n 100 persent slaagsyfer was is verskeie van die personeel...

100% MATRIEK SLAAGSYFER

 100% MATRIEK SLAAGSYFER   Aangewys as beste Tegnologiese skool in Gauteng. 8 Onderskeidings Quinton Aidan Bekeur het onderskeidings behaal in Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Elektriese Tegnologie, Fisiese Wetenskappe, Ingenieursgrafika en...

Skoolverwante sport

Blou Bulle Jeug Rugby Vereniging

Die volgende twee seuns is gekies om die Blou Bulle Jeug Rugby Vereniging se 0/16 Span te verteenwoordig by die Inter-Provinsiale Toernooi in Durban wat gehou is vanaf die 27 September tot en met die 6de Oktober 2018 te Durban. Christopher Smit in Graad...

Buitesport

BERGFIETS

Daar was 700 bergfietsryers wat aan die eerste ligawedren vir die seisoen deelgeneem het, 56 JVs het deelgeneem.Leerders wat top 10-plekke behaal het:  Benno Venter, Anton Roelofse, Edrich Scholtz, Theunis Botha en Frank Munkelt. Top 20:  Kevin Scholtz Top...

Buitesport

JP Kruger 9T verwerf NGS Ligblou Skild stoei kleure en behaal die volgende  prestasies: Goud by die Noord-Gauteng Vrystyl Jeug Kampioenskappe. Brons by die Noord-Gauteng Grieks-Romeinse Jeug Kampioenskappe. Rynhardt Groenewald 11/3 verwerf NGS Wit Skild...