JV-MIKROFOON

Radio-uitsendings

HTS John Vorster, is in die bevoorregte possie om aan leerders loopbaan- en vakkeuse raad te bied, en as sulks het ons reeds by verskeie geleenthede aan radio-opnames deelgeneem.

Luister gerus na die potgooie  van die opnames deur op die skakel hieronder te klik. Die tyd in hakkies  bv (8m 40s) dui die tyd in die potgooi waar die HTS John Vorster insetsel begin aan.

*HTS John Vorster eien geen regte tot die potgooie toe nie.

Misdaad bewusmaking

HTS John Vorster praat oor misdaad in skole. Drie van ons leerders het as sprekers opgtree tydens die Waverley Polisie se Misdaadbekampingsveldtog.