GHOLF

Mnr Flip van Rooyen

Mnr Flip van Rooyen

Gholfkoördineerder

sport.htsjv@gmail.com

012 332 1760/1/2 & 332 3701/2

Gholf by HTS John Vorster vind plaas gedurende die derde kwartaal.

Daar is twee spanne (junior en senior) wat deelneem aan die ligawedstryde.

 

Vereistes

Deelnemers moet aan `n gholfklub behoort en moet `n voorgee hê.

Die wedstryde word gespeel op gholfbane regoor Tshwane.