JVs Gee Om

HTS John Vorster se leerders is jaarliks betrokke by verskeie uitreik-, hulp- en ondersteunings projekte.

JV-Aktueel

HTS John Vorster bied elke leerder die geleentheid om betrokke te wees by ‘n wye verskeidenheid van inisiatiewe……