JP Kruger 9T verwerf NGS Ligblou Skild stoei kleure en behaal die volgende  prestasies:

Goud by die Noord-Gauteng Vrystyl Jeug Kampioenskappe.

Brons by die Noord-Gauteng Grieks-Romeinse Jeug Kampioenskappe.

Rynhardt Groenewald 11/3 verwerf NGS Wit Skild stoei kleure en behaal die volgende prestasies:

Goud by die Noord-Gauteng Grieks-Romeinse Presidente Kampioenskappe.

Brons by die SA-Grieks-Romeinse Presidente Kampioenskappe.

Rohan Oberholster  8T verwerf SA-kleure in Ringbal seuns o/15.