Daar was 700 bergfietsryers wat aan die eerste ligawedren vir die seisoen deelgeneem het, 56 JVs het deelgeneem.

Leerders wat top 10-plekke behaal het:  Benno Venter, Anton Roelofse, Edrich Scholtz, Theunis Botha en Frank Munkelt.

Top 20:  Kevin Scholtz

 

Top 30:  Dean Shivas

Evan Prinsloo behaal ‘n eerste plek in die o/15 52km padwedren by Rooiwal