BERGFIETS

Mev Marike Geyser

Mev Marike Geyser

Bergfietskoördineerder

sport@htsjv.co.za

012 332 1760

HTS John Vorster se bergfietspan is sedert 2015 steeds die beste fietsryspan in die Moot omgewing.

Die skool beskik oor ‘n uitstaande fietsrybaan  wat op die Magaliesberg en die skoolterrein strek. Hierdie baan oefen klimme, afstand, spoed en bergfietsvaardighede.

Die bergfietsseisoen strek vanaf Januarie tot Oktober. Oefeninge vind op Dinsdae (15:00-16:15) in die berg plaas en Donderdae (14:30-15:00) kondisionering in die skool se gimnasium en (15:00-16:15) by parkie skuins onder skoolgronde plaas.

Leerders neem as ‘n span deel aan die Spur skolereeks en individuele deelname aan Nissan Trailseeker en USN cup wedrenne lewer ook puik uitslae.

Die span word afgerig deur Mnr Lionel Scholtz (The Coaching